domenica 25 maggio 2008

Heid apart VIII - die kleur van mens

~
wat soek jy hier
ek is van hier
my stem is vir die eerste keer vry

Afrika

ek verweer brutaal
die gaping van my hart

al glo jy dan nie in ’n siel nie
hierdie gekeerde lewe is myne, dus,
en moet geleef word

land van genade en verdriet
die land so bloeiende tussen ons

skryf ons die grond onder ons voete
gun my die woord

~






Earlier parts of Heid apart: I, II, III, IV, V, VI, VII, later part IX
Inspired by the situation, and these

Other swedish blogs about: , , , , , , , , , , , , , ,

Nessun commento: